Lara & Marius
"Shoo dit was baie vinnig - Baie dankie vir al jou moeite ons is MAL oor die foto's en waardeer die lekker dag."
01 / 04
Dricka
"So baie dankie vir die mooi foto's!! Jy is regtig 'n uitstekende fotograaf en jy hoef vir niks en niemand terug te staan nie. Dankie vir jou moeite en tyd. Soveel talent!"
02 / 04
Annemie
"Ons loveeee die fotos, Baie dankie."
03 / 04
Marlé & Chris
"oh my soul dis absoluut beautifuuuuuuul. Soooo baie dankie"
04 / 04